Dinsdag, Donderdag - 19:30-20:00
Maandag - 20:00-20:30
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
00:00 - 01:00 Afrikaanse musiek
01:00 - 02:00 Praat Saam (herhaling)
02:00 - 03:00 U eie keuse (herhaling)
03:00 - 03:15 Hoe nou gemaak (herhaling)
03:15 - 03:30 Leefwêreld van die gestremde (herhaling)
03:30 - 04:00 Ons en die onderwys (herhaling)
04:00 - 04:30 Sterre en planete (herhaling)
04:30 - 04:45 RSG Landbou
04:45 - 05:00 Op die veepos
Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word.
Die Verbruikerstudiekenners, Ronel Henning en Sonica Neethling, gee raad vir die beantwoording van vanjaar se vraestelle.
Die Verbruikerstudiekenners, Ronel Henning en Sonica Neethling, gee raad vir die beantwoording van vanjaar se vraestelle.Die Verbruikerstudiekenners, Ronel Henning en Sonica Neethling, gee raad vir die beantwoording van vanjaar se vraestelle.
Laai die mp3 af (15 797KB)
VERBRUIKERSTUDIE
Die Verbruikerstudiekenners, Ronel Henning en Sonica Neethling, gee raad vir die beantwoording van vanjaar se vraestelle. En as bonus, gee die Opvoedkundige Terapeut, Willie Henning, nuttige studiewenke.
TOERISME
Johan van Lill en dr. Ludwig Punt van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gesels verder oor die algemene voorbereiding vir die toerismevraestel, die oefen van forex-berekeninge en tydsbestuur van die vraestel.

Laai die mp3 af (17 855KB)
Johan van Lill en dr. Ludwig Punt van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement gesels verder oor die algemene voorbereiding vir die toerismevraestel, die oefen van forex-berekeninge en tydsbestuur van die vraestel.
Laai die mp3 af (16 116KB)
EKONOMIE
Ivor Price kry wenke by twee top Ekonomie-onderwysers.

Laai die mp3 af (18 082KB)
GEOGRAFIE
Anita de la Porte van die Hoerskool Hugenote op Wellington gee ‘n oorsig van die vak voor die eerste vraestel op 19 November.

Laai die mp3 af (17 645KB)
AFRIKAANS
Johan van Lill gesels met Adinda Vermaak van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement en Juffrou Sandy du Plessis van Hoërskool D F Malan ter voorbereiding vir die Afrikaanse huistaal vraestel drie. Daar is wenke vir die opstel en kreatiewe skryf.

Laai die mp3 af (17 072KB)