Programme

Die Kunslied

Die Kunslied

Sondag - 10:00-10:35

Die bekende resensent, Thys Odendaal, kyk na die oorsprong van die kunslied en komponiste wat bygedra het om hierdie liedtipe te ontwikkel.