Programme

Doen jou eie ding

Doen jou eie ding

Dinsdag - 11:30-12:00

Moeg vir die korporatiewe lewe? Wil jy graag jou eie ding doen? Ryk van Niekerk kyk elke vierde Dinsdag van die maand na die wenresepte van suksesvolle entrepreneurs.