Nou op die lug

Praat Saam

08:00-09:00

Interaktief

Programme

Franz Schubert: Die Musiek en die Mens

Franz Schubert: Die Musiek en die Mens

Sondag - 10:00-11:00

In sy 31 jaar op aarde het Franz Schubert meer as 1 000 komposisies vir ons nagelaat. Philip de Vos kyk na die lewe en musiek van hierdie enigmatiese komponis wat van die mooiste musiek wat die mens ooit geken het, vir ons nagelaat het.