Sondag - 12:00-13:00
Ligte klassieke musiek wat deur luisteraars aangevra is.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING