Programme

Hoe werk dit?

Hoe werk dit?

Maandag - 20:00-20:10

Wonder jy soms hoe dinge werk? In hierdie program kan jy onder andere uitvind hoe heuning gemaak word, hoe melk in ‘n bottel kom, hoe ‘n satelliet werk, en hoe jou pa se belasting werk.