Programme

Musiek en liriek

Musiek en liriek

Maandag - 21:20-22:10

Almal het 'n gunsteling liedjie. Die meeste mense weet selfs wie dit sing, maar min weet wie dit geskryf het. Wie is die Mozarts en Beethovens van Pop, Rock, R&B en Soul?