Programme

Kinderpret

Kinderpret

Sondag - 13:00-13:30

Hierdie program leer kleuters van waardes deur kort dramas en stories. Daar is ook rympies en sang wat by die waarde-tema van die dag aanpas. Kleuterkinders word betrek om die karakters te vertolk, saam te gesels en te sing.