Programme

Arrie Avontuur

Arrie Avontuur

Sondag - 18:25-18:35

Arrie Avontuur is ’n avonturier. Hy reis deur die wêreld saam met Oom Koos, Tienie die trein, Ertjie die meerkat en Karoolsie die blouaap. Saam ontdek hulle die stories van die Bybel.