Programme

Portret van...

Portret van...

Donderdag - 20:30-21:00

Margot Luyt kyk in hierdie reeks na die bydrae van 'n paar van Afrikaans se groot sterre - mense wat op die radiodrama-, toneel- film- en televisiewêreld hulle merk gelaat het.