Programme

Feitedagboek

Feitedagboek

Maandag tot Vrydag - 14:30-14:45

Wonder jy soms wat op hierdie dag in die geskiedenis gebeur het? Ons brei jou algemene kennis uit met allerande interessante feite en stories sodat jy kan weet wat vandag lank, lank gelede in die geskiedenis gebeur het. Ons leer ook verskillende denkvaardighede aan wat by elke gebeurtenis pas.