Programme

Kamermusiek

Kamermusiek

Sondag - 10:00-11:00

Kamermusiek word dikwels die Musiek van Vriende genoem, omdat dit veral sedert die 18de eeu amateurmusici se voorkeurtydverdryf geword het om saam met vriende musiek te maak. Dit het egter nie by amateurs gebly nie. Van die grootste en mooiste musiekwerke van alle tye tel onder kamermusiek.