Programme

Die Koning van Ruk-en-Rol

Die Koning van Ruk-en-Rol

Donderdag - 20:30-21:00

Wie was Elvis Presley? Was hy intelligent of gemiddeld? Was hy berekend of naïef? Was hy vol selfvertroue of onseker? Was hy seksbehep met daardie onderlyf wat hy so suggestief kon ruk-rol en bibber, of het hy net intuïtief gereageer op die ritme? Elvis Presley sou op 8 Januarie 2017, drie en tagtig jaar oud geword het.