Programme

Haidee se snitte

Haidee se snitte

Maandag - 21:20-22:10

Haidee Muller het 'n wye musieksmaak wat oor verskeie genres strek. Sy speel van haar jarelange gunstelinge – oud en nuut. Dis musiek wat met haar hart en siel praat.