Programme

Doenit net liggies

Doenit net liggies

Maandag - 19:30-20:00

Doenit net Liggies is 'n Worcester sê-ding. Dit beteken "ons vat dit net rustig." Hemelbesem en Oxijin kyk tong in die kies na aktuele sake en ander dinge.