Programme

Musiek Oraloor!

Musiek Oraloor!

Sondag - 10:00-11:00

Chris Swanepoel kyk na die rol van musiek in ons lewens, hetsy as temamusiek in romantiese rolprente en blyspele, oorlogflieks, goeie outydse Westerns, maar ook as versterking van emosies, skep van spanning en ook as ‘n brug.