Programme

Geloof wat grondvat

Geloof wat grondvat

Sondag - 19:00-19:30

Aktuele geloofsbegrippe waaroor mense praat, maar waaroor daar soms misverstande en onkunde heers, word bespreek. Saam met prof. Christina Landman en verskeie kundiges word onderwerpe soos die volgende bespreek: Wie is God? Watter doop is die regte een? Wat gebeur nadat jy gesterf het? Mag kinders van ongehude egpare gedoop word?