Nou op die lug

RSG Kuns

20:00-21:00

Interaktief

Programme

Klankbaan

Klankbaan

Sondag - 10:00-11:00

Die wêreld van klankbaanmusiek is ‘n ryk skatkis. Luister na komponiste soos Hans Zimmer, John Barry en John Williams, en na musiek uit ou ikoniese rolprente soos Gone with the Wind, Out of Africa en Dances with Wolves. Daar is ook moderne komposisies vir TV-reekse, soos Game of Thrones en Outlander. Klassieke werke van eeue gelede, wat nou as klankbane gebruik word, word ook gehoor.