Interaktief

Programme

Koffer in Berlyn

Koffer in Berlyn

Donderdag - 22:00-22:30

Hennie Aucamp het hierdie reeks van onskatbare waarde vir RSG verwerk en aangebied. Aucamp het twee reekse programme opgeneem oor die ontwikkeling van die kabaret as kunsvorm tydens, en tussen die twee Wêreldoorloë. Hy het opnames wat glad nie meer in die handel of argiewe beskikbaar is nie, gebruik ter illustrasie.