Nou op die lug

21:00 Nuus & Weer

21:00-21:10

Empty

Interaktief

Programme

Van boek tot silwerdoek

Van boek tot silwerdoek

Donderdag - 20:30-21:00

Van die wereld se gewildste rolprente is gebaseer op topverkoperboeke. Maak kennis met klassieke verhale, onvergeetlike flieks en pragtige klankbane. Fliekfundi Leon van Nierop deel ook sy indrukke.