Saterdag - 13:00-14:00
Die enigste amptelike Top-20 in Suid-Afrika! Snitte van die afgelope week se topverkoper CD's word gespeel.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
Die enigste amptelike Top-20 in Suid-Afrika! Snitte van die afgelope week se topverkoper CD's word gespeel.