LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Middag op RSG

Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: NNW
TERUG

U eie Keuse

U eie Keuse
Saterdag - 20:00-21:00

Die oudste program op Suid-Afrikaanse radio is sedert 1945 elke week ononderbroke op die lug. Gewilde ligte klassieke musiek soos aangevra deur luisteraars, word gespeel.

 

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAM

  • 19:10-20:30

    Saterdag 23 Oktober 2010

    Die oudste program op Suid- Afrikaanse radio word 65 jaar oud! Willem Pelser nooi jou om saam met hom 'n nostalgiese toer deur tyd te onderneem...