Aktuele sake en interessanthede oor die Afrikaanse taal word bespreek.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
Aktuele sake en interessanthede oor die Afrikaanse taal word bespreek.
Magdaleen Krüger kyk na die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se kongres oor Kaapse Afrikaans en hoe daar meer woorde en uitdrukkings uit Kaaps in woordeboeke opgeneem kan word. Daar word ook gekyk na die tekort aan taaldata om genoegsame mens-masjien interaksie deur bepaalde tale te fasiliteer.

Laai die mp3 af (16 065KB)
Wat is die herkoms van die woorde lakoniek en lakonies? Dien ‘n mens as jy tennis speel, of slaan jy af? Wat het van word geword?

Laai die mp3 af (14 721KB)
Word Blou Bulle-ondersteuner met ‘n koppelteken geskryf? Waar gebruik ons spasies en wat het ‘n 82-jarige gedryf om ‘n M-tesis oor troeteltaal te doen?

Laai die mp3 af (15 439KB)
Watter riglyne is daar oor die gebruik van leenwoorde in Afrikaans?

Laai die mp3 af (15 085KB)
In Die Tale wat ons Praat is daar nuus oor ‘n uitstalling van die ontwikkeling van Afrikaans in Afrikaanse musiek, wanneer gebruik jy hoofletters en die taaljunkies rap in Afrikaans.
Nuus oor ‘n uitstalling van die ontwikkeling van Afrikaans in Afrikaanse musiek, wanneer gebruik jy hoofletters en die taaljunkies rap in Afrikaans.
Laai die mp3 af (15 113KB)