Donderdag - 11:00-11:50
'n Veearts beantwoord luisteraarsvrae oor die interessante maniere van hulle troeteldiere.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
'n Veearts beantwoord luisteraarsvrae oor die interessante maniere van hulle troeteldiere.
Melkformule vir hondjies (moet teen kampertemperatuur gedrink word):
½ koppie eiergeel
½ koppie volroom melk
Melkformule vir katjies:
½ koppie eiergeel
½ koppie volroom melk
1 teelepel room
1 teelepel glukose