LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Middag op RSG

Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: NNW
TERUG

Ekoforum

Ekoforum
Sondag - 16:00-17:00

'n Program oor die natuur en die mens se impak daarop.

RSS-voer

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 16:00-17:00

    Sondag 13 Mei 2012

    DIE BEDREIGING VAN PADDAS
    Verskeie organisasies doen navorsing oor die bedreiging van paddas. Jenna-Leigh February vertel van die werk by die Johannesburgse Dieretuin en Jacqui January vertel van navorsing by die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus.

    Ian Visser
    ian.visser@jhbzoo.org.za

    Prof. Louis du Preez
    Hoof Padda Navorsingsentrum: NW Universiteit Potchefstroom Kampus
    Louis.duPreez@nwu.ac.za
    www.puk.ac.za/aacrg/

    RED HILL PLATO BEDREIG DEUR ONTWIKKELING
    Christine Wessels besoek die Red Hill Plato-padgebied, 'n Wêreld Erfenisgebied naby Kaappunt, waar die ongerepte natuurskoon deur ontwikkeling bedreig word.

    Alida Croudace
    croudace@adept.co.za

    DIE BEDREIGING VAN PADDAS

    Verskeie organisasies doen navorsing oor die bedreiging van paddas. Jenna-Leigh February vertel van die werk by die Johannesburgse Dieretuin en Jacqui January vertel van navorsing by die Noordwes Universiteit se Potchefstroomkampus.
    Laai die mp3 af (12 741KB)

    RED HILL PLATO BEDREIG DEUR ONTWIKKELING

    Christine Wessels besoek Red Hill Plato-padgebied, 'n Wêreld Erfenisgebied naby Kaappunt, waar die ongerepte natuurskoon deur ontwikkeling bedreig word.
    Laai die mp3 af (11 380KB)

  • 16:00-17:00

    Sondag 6 Mei 2012

    EKOTOERISME
    Jacqui January gesels oor samewerking tussen Suid-Afrika en Namibië, en 'n toergids vertel van ekotoerisme in die suide van Namibië.

    Nic de Goede
    Parkbestuurder: Ais-Ais Richtersveld Oorgrenspark
    027-831-1506
    www.sanparks.org

    Gerrie van Staden
    Toergids: Namibwoestyn
    Live the Journey
    021-912-4090
    www.livethejourney.co.za

    DE RUST-KOPPIE
    Jacqui January het meer gaan leer oor die unieke fauna en flora op die De Rust-koppie in die Klein Karoo.

    ONTHORING
    Christine Wessels het gaan uitvind hoe gaan dit met twee renosters, Lady en Higgins, wat verlede jaar wreedaardig onthoring is en die voorval oorleef het.

    Pieter de Jager
    Mede-eienaar: Fairyglen Privaat Wildreservaat
    Worcester

    Denis Pothoos
    Wildbewaarder
    www.fairyglen.co.za

    EKOTOERISME

    Jacqui January gesels oor samewerking tussen Suid-Afrika en Namibië, en 'n toergids vertel van ekotoerisme in die suide van Namibië.
    Laai die mp3 af (13 583KB)

    DE RUST-KOPPIE

    Jacqui January het meer gaan leer oor die unieke fauna en flora op die De Rust-koppie in die Klein Karoo.
    Laai die mp3 af (7 328KB)

    ONTHORING

    Christine Wessels het gaan uitvind hoe gaan dit met twee renosters, Lady en Higgins, wat verlede jaar wreedaardig onthoring is en die voorval oorleef het.
    Laai die mp3 af (10 100KB)

  • 16:00-17:00

    Sondag 29 April 2012

    Karoo-veldgids
    Jacqui January gesels met 'n veldgids van Beaufort-Wes oor eko-toerisme in Suider-Afrika

    Douwe Vlok
    douwe@mpafa.com
    www.mpafa.com

    Kuns en bewaring
    Omgewingsbewaring dmv kuns, Jacqui January het gaan uitvind hoe die twee mekaar kan ondersteun.

    Jan Odendal
    Groen vir Lewe
    g4lgreen@gmail.com

    Koolstofvoetspore
    Christine Wessels vertel van gratis  aanlyn kursusse en organiese kostuine, alles om te help om jou koolstofvoetspoor te verlig.

    Ingrid Mech
    Global Carbon Exchange
    www.globalcarbonexchange.com

    Susan Botha
    susan.botha@gmail.com
    www.urbanharvest.co.za

    Karoo-veldgids

    Jacqui January gesels met 'n veldgids van Beaufort-Wes oor eko-toerisme in Suider-Afrika.
    Laai die mp3 af (7 230KB)

    Koolstofvoetspoor

    Christine Wessels vertel van gratis aanlyn kursusse en organiese kostuine, alles om te help om jou koolstofvoetspoor te verlig.
    Laai die mp3 af (10 629KB)

    Kuns en Bewaring

    Omgewingsbewaring dmv kuns, Jacqui January het gaan uitvind hoe die twee mekaar kan ondersteun.
    Laai die mp3 af (7 975KB)

  • 16:00-17:00

    Sondag 22 April 2012

    BUFFELSDRIFT OLIFANTE
    Christine Wessels vertel van drie wees-olifantjies by die Buffelsdrift Natuurreservaat wat hans groot gemaak word.

    Andries van Schalkwyk
    Buffelsdrift Wildreservaat
    www.buffelsdrift.com

    DROOM GROEN
    Jacqui January gesels met mense in die Klein Karoo wat woeker en woel om hulle dorpe skoner en meer omgewingsvriendelik te maak.

    www.sadogood.co.za/Dream.html

    BUFFELSDRIFT OLIFANTE

    Christine Wessels vertel van drie wees-olifantjies by die Buffelsdrift Natuurreservaat wat hans groot gemaak word.
    Laai die mp3 af (9 885KB)

    DROOM GROEN

    Jacqui January gesels met mense in die Klein Karoo wat woeker en woel om hulle dorpe skoner en meer omgewingsvriendelik te maak.
    Laai die mp3 af (20 843KB)

  • 16:00-17:00

    Sondag 15 April 2012

    NAMIBWOESTYN
    Jacqui January vertel van haar rit deur die Namibwoestyn.

    Gerrie van Staden
    Wittes Beukes
    Jurgens Schoeman

    www.livethejourney.co.za
    021-912-4090

    KKNK KOOLSTOFVOETSPOOR
    Die organiseerders van vanjaar se KKNK wou 'n sterk bewustheid onder feesgangers kweek oor bewaring en herwinning.

    Marita Serfontein
    Oudtshoorn Toerisme
    www.oudtshoorn.com

    DWERGSEEKOEI
    Christine Wessels vind meer uit oor die bedreigde dwergseekoei naby Oudtshoorn.

    Kevin Pikaan
    Cango Wildlife Wildbesigtigingsentrum
    www.cango.co.za
    044-272-5593

    DWERGSEEKOEI

    Christine Wessels vind meer uit oor die bedreigde dwergseekoei naby Oudtshoorn.
    Laai die mp3 af (10 868KB)

    KKNK KOOLSTOFVOETSPOOR

    Die organiseerders van vanjaar se KKNK wou 'n sterk bewustheid onder feesgangers kweek oor bewaring en herwinning.
    Laai die mp3 af (9 015KB)

    NAMIBWOESTYN

    Jacqui January vertel van haar rit deur die Namibwoestyn.
    Laai die mp3 af (11 527KB)