Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
Jacqui January gesels met Estella Kambinda, 'n jong vrou van die San-Gemeenskap op Platfontein in die Noord-Kaap wat haar mense bemagtig deur middel van haar werk as radio-omroeper.
Estella Kambinda
X-K fm
Kimberley
053-831-8131
kambindae@sabc.co.za
Jacqui January gesels met 'n oudonderwyseres wat kinders in Heidelberg, Wes-Kaap bemagtig deur middel van dramaklasse.
Anneline Hartnick
Kairos Dramagroep
072-777-7929
Saggeüs McKenna is in 2011 as Plaaswerker van die Jaar in die Klein Karoo aangewys en hy staan sy skoene vol in die gemeenskap.
Sondag 3 Oktober 2010 is Internasionale Grootouerdag. Wat is ons verantwoordelikhede en watter vrese het grootouers?
Die Christelike Maatskaplike Raad is ‘n klein groepie op Piet Retief, maar hulle doen wonderlike werk wat oor die landsgrense strek tot in Lesotho.