NOU OP DIE LUG
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTINGHoe verklaar jy dit?
AANBIEDERS
-
chris@rsg.co.zaChris Swanepoel
Sondag
VORIGE PROGRAMME
-
11:30-12:00
Sondag 13 Mei 2012
Watter nut hou duur navorsing oor versonke stede en lewe in die ruimte vir die mensdom in? Hoe rym die koue winters in die noordelike halfrond met aardverwarming? Is die maan ‘n primêre of sekondêre ligbron? En hoekom voel 15º Celsius in die dag kouer as 15º in die nag?
Hoe verklaar jy dit? 13 Mei 2012Watter nut hou duur navorsing oor versonke stede en lewe in die ruimte vir die mensdom in? Hoe rym die koue winters in die noordelike halfrond met aardverwarming? Is die maan ‘n primêre of sekondêre ligbron? En hoekom voel 15º Celsius in die dag kouer as 15º in die nag?
Laai die mp3 af (19 478KB)
-
11:30-12:00
Sondag 6 Mei 2012
Kan mense, veral vissermanne, uit seevoëls se gedrag agterkom of daar ‘n weersverandering aan die kom is? Is die jarraboom ‘n bloekomsoort? Watter harde houtsoorte word in Suider-Afrika aangetref?
Hoe verklaar jy dit? 6 Mei 2012Kan mense, veral vissermanne, uit seevoëls se gedrag agterkom of daar ‘n weersverandering aan die kom is? Is die jarraboom ‘n bloekomsoort? Watter harde houtsoorte word in Suider-Afrika aangetref?
Laai die mp3 af (19 189KB)
-
11:30-12:00
Sondag 29 April 2012
Is daar paddas wat teen ‘n muur kan uit klouter? Hoe lank kan brulpaddas tydens droogtes onder die grond oorleef? Kan diere oor ‘n gestorwe maat rou?
Hoe verklaar jy dit? 29 April 2012Is daar paddas wat teen ‘n muur kan uit klouter? Hoe lank kan brulpaddas tydens droogtes onder die grond oorleef? Kan diere oor ‘n gestorwe maat rou?
Laai die mp3 af (18 841KB)
-
11:30-12:00
Sondag 22 April 2012
Watter gevaar hou windturbines vir voëls in? En wat van vlêrmuise wat oor eggo-lokasie beskik? Sal voëls verkleurmannetjies se oë uitpik? En is daar tasbare bewyse dat kraaie lammers se oë uitpik?
Hoe verklaar jy dit? 22 April 2012Watter gevaar hou windturbines vir voëls in? En wat van vlêrmuise wat oor eggo-lokasie beskik? Sal voëls verkleurmannetjies se oë uitpik? En is daar tasbare bewyse dat kraaie lammers se oë uitpik?
Laai die mp3 af (18 544KB)
-
11:30-12:00
Sondag 15 April 2012
Kan ‘n mens omlope kry deur te veel te was? Is mense met blou oë se sig swakker as dié met bruin oë? Kan ‘n mens lig met behulp van spieëls versterk? Kan die magneetvelde by die pole verantwoordelik wees vir ‘n verhoogde voorkoms van kanker?
Hoe verklaar jy dit? 15 April 2012Kan ‘n mens omlope kry deur te veel te was? Is mense met blou oë se sig swakker as dié met bruin oë? Kan ‘n mens lig met behulp van spieëls versterk? Kan die magneetvelde by die pole verantwoordelik wees vir ‘n verhoogde voorkoms van kanker?
Laai die mp3 af (18 654KB)

