LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Middag op RSG

Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: NNW
TERUG

Leefwêreld van die gestremde

Leefwêreld van die gestremde
Sondag - 14:15-14:30

RSG wil met hierdie program aan niegestremdes 'n beter begrip gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

RSS-voer

AANBIEDERS

VOLGENDE PROGRAM

  • 14:15-14:30

    Sondag 20 Mei 2012

    Fanie du Toit kyk na die tweejaarlikse kongres van die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika wat in Port Elizabeth plaasgevind het.

    www.ncppdsa.org.za

  • 14:15-14:30

    Sondag 27 Mei 2012

    Fanie du Toit kyk na die toeganklikheid van die Moreleta-kloof Natuurreservaat in Pretoria.

    Jeannie du Plessis
    jeannedp@gmail.com

  • 14:15-14:30

    Sondag 3 Junie 2012

    Fanie du Toit gesels met Johan Viljoen, voormalige nasionale direkteur van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika. Sy opvolger, Therina Wentzel, vertel ook van die uitdagings wat op haar skouers rus.

    www.ncppdsa.org.za

VORIGE PROGRAMME

  • 14:15-14:30

    Sondag 13 Mei 2012

    Margot Luyt gesels met die aanbieder van Leefwêreld van die Gestremde, Fanie du Toit, oor hoe dit voel om ná 29 jaar van stilte, weer funksioneel te kan hoor.

    fanie.dt@mweb.co.za

    Leefwêreld van die gestremde 13 Mei 2012

    Margot Luyt gesels met die aanbieder van Leefwêreld van die Gestremde, Fanie du Toit, oor hoe dit voel om ná 29 jaar van stilte, weer funksioneel te kan hoor.
    Laai die mp3 af (9 062KB)

  • 14:15-14:30

    Sondag 6 Mei 2012

    Die Tour de Kaap is ‘n wedren wat jaarliks met groot suskes aangebied word. Thomas Micklem vertel meer oor sy deelname aan hierdie wedren en die verskil wat dit aan gestremdes se lewens maak.

    tcmicklem@telkomsa.net

    Leefwêreld van die gestremde 6 Mei 2012

    Die Tour de Kaap is ‘n wedren wat jaarliks met groot suskes aangebied word. Thomas Micklem vertel meer oor sy deelname aan hierdie wedren en die verskil wat dit aan gestremdes se lewens maak.
    Laai die mp3 af (8 753KB)

  • 14:15-14:30

    Sondag 29 April 2012

    Niel du Toit van Bloemfontein vertel hoe gestremdheid sy daaglikse lewe raak. Sake wat bespreek sal word, is die beskikbaarheid van hulpmiddele vir mense met ’n mobiele gestremdheid en die impak van druksere.

    burgandyaccess@iburst.co.za

    Leefwêreld van die gestremde 29 April 2012

    Niel du Toit van Bloemfontein vertel hoe gestremdheid sy daaglikse lewe raak. Sake wat bespreek sal word, is die beskikbaarheid van hulpmiddele vir mense met ’n mobiele gestremdheid en die impak van druksere.
    Laai die mp3 af (8 311KB)

  • 14:15-14:30

    Sondag 22 April 2012

    Hoekom is daar nog soveel onsekerheid oor die identifisering van en ondersteuning aan mense met outisme? Dr. David Griesel vertel meer oor die impak van outisme op die mens en sy omgewing.

    griesseidj@ufs.ac.za

    Leefwêreld van die gestremde 22 April 2012

    Hoekom is daar nog soveel onsekerheid oor die identifisering van en ondersteuning aan mense met outisme? Dr. David Griesel vertel meer oor die impak van outisme op die mens en sy omgewing.
    Laai die mp3 af (9 199KB)

  • 14:15-14:30

    Sondag 15 April 2012

    Estelle Randall vertel van haar ervarings ná ’n ernstige motorongeluk.

    Leefwêreld van die gestremde 15 April 2012

    Estelle Randall vertel van haar ervarings ná ‘n ernstige motorongeluk.
    Laai die mp3 af (8 883KB)