NOU OP DIE LUG
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTINGRand en sent
AANBIEDERS
VOLGENDE PROGRAM
-
15:30-16:00
Sondag 20 Mei 2012
Ivor Price praat met Henry van Deventer, die hoof van sakeontwikkeling by Acsis in Johannesburg. Hy het finansiële raad vir paartjies wat oorweeg om te trou.
VORIGE PROGRAMME
-
15:30-16:00
Sondag 13 Mei 2012
Ivor Price praat met Kem Westdyk en Japie de Villiers oor finansiële beplanning vir aftrede. Kem is verbonde aan Summit Financial Services en Japie kon gemaklik aftree omdat hy vroeg in sy lewe die regte besluite geneem het.
Rand en sent 13 Mei 2012Ivor Price praat met Kem Westdyk en Japie de Villiers oor finansiële beplanning vir aftrede. Kem is verbonde aan Summit Financial Services en Japie kon gemaklik aftree omdat hy vroeg in sy lewe die regte besluite geneem het.
Laai die mp3 af (15 923KB)
-
15:30-16:00
Sondag 6 Mei 2012
Ivor Price praat met Friedl Kreuser en Lorna McPherson oor die pad na finansiële gesondheid. Die jongste navorsing wys dat tot 40% van die krediet-aktiewe bevolking meer skuld het as wat hulle kan bekostig.
Rand en sent 6 Mei 2012Ivor Price praat met Friedl Kreuser en Lorna McPherson oor die pad na finansiële gesondheid. Die jongste navorsing wys dat tot 40% van die krediet-aktiewe bevolking meer skuld het as wat hulle kan bekostig.
Laai die mp3 af (12 792KB)
-
15:30-16:00
Sondag 29 April 2012
Ivor Price praat met Kem Westdyk van Summit Garnishee Solutions oor die besoldigingsbeslaggingsbevel, beter bekend as garnishee orders. Dit is wanneer ’n kredietverskaffer, met die hof se toestemming, skuld van jou lone of salaris verhaal.
Rand en sent 29 April 2012Ivor Price praat met Kem Westdyk van Summit Garnishee Solutions oor die besoldigingsbeslaggingsbevel, beter bekend as garnishee orders. Dit is wanneer ’n kredietverskaffer, met die hof se toestemming, skuld van jou lone of salaris verhaal.
Laai die mp3 af (15 541KB)
-
15:30-16:00
Sondag 22 April 2012
Ivor Price vind meer uit oor skuldberading.
Rand en sent 22 April 2012Ivor Price vind meer uit oor skuldberading.
Laai die mp3 af (16 858KB)
-
15:30-16:00
Sondag 8 April 2012
Wat doen 'n mens as jy die spreekwoordelike vlieg in jou sop kry? Kobus Burger praat met die verbruikersjoernalis, Linette Retief, oor die Nuwe Wet op Verbruikersbeskerming. Retief vertel van 'n nuwe publikasie wat die wet in eenvoudige taal uiteensit. Sy gee ook voorbeelde van hoe 'n verbruiker in 'n restaurant of by 'n winkel op sy regte kan aandring.

