LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Middag op RSG

Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: NNW
TERUG

Wat sê die Prokureur?

Wat sê die Prokureur?
Maandag - 11:00-11:50

'n Span regskenners bespreek regsaspekte en -probleme.

 

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 11:00-11:50

    Maandag 26 Maart 2012

    Onderwys- en skoolaangeleenthede wat die howe moes hanteer, word bespreek soos ‘n saak waar ‘n skool verklaar het dat hulle nie nog plek het om leerlinge in te neem nie. Hofsake rondom die Hoërskool Ermelo en die Rivonia Primary School word bespreek.

    Igna Klynsmith
    Van Velden Duffy Ingelyf: Rustenburg
    igna@vvd.co.za
    www.vvd.co.za

    Prof. Francois Venter
    Dekaan: Regsfakulteit
    Noordwes Universiteit
    Potchefstroom-kampus

  • 11:00-11:50

    Maandag 19 Maart 2012

    Die geskiedenis en verloop van die Konstitusionele Hof word bespreek asook die hofsaak tussen die Citizen-koerant en Robert McBride nadat hulle hom 'n moordenaar genoem het.

    Prof. Francois Venter
    Dekaan: Regsfakulteit
    Noordwes Universiteit
    francois.venter@nwu.ac.za

    Igna Klynsmith
    Van Velden Duffy Ingelyf, Rustenburg
    igna@vvd.co.za
    www.vvd.co.za

  • 11:00-11:50

    Maandag 12 Maart 2012

    Indien jy toelaat dat meer as een eiendomsagent jou aan dieselfde huis voorstel, is jy kommissie aan almal verskuldig. En, SAPD-lede moet hulle eie sakke skud as hulle bullebaktaktiek op Jan Publiek toepas.

    Igna Klynsmith
    Van Velden Duffy Ingelyf: Rustenburg
    igna@vvd.co.za
    www.vvd.co.za

  • 11:00-11:50

    Maandag 5 Maart 2012

    Prof. Francois Venter, dekaan van die regsfakulteit aan die Noordwes Universiteit, verduidelik ons grondwetlike regte.

    Prof. Francois Venter
    Dekaan: Regsfakulteit
    Noordwes Universiteit
    francois.venter@nwu.ac.za

    Igna Klynsmith
    Van Velden Duffy Ingelyf, Rustenburg
    igna@vvd.co.za
    www.vvd.co.za

  • 11:00-11:50

    Maandag 27 Februarie 2012

    Kan ‘n staatsinstansie belaster word? Getroude homoseksuele paartjies mag wettiglik in ‘n hof skei. En, maak seker dat jy vee van ‘n wettige eienaar koop.

    Igna Klynsmith
    Van Velden Duffy Ingelyf: Rustenburg
    igna@vvd.co.za
    www.vvd.co.za