LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Middag op RSG

Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: NNW
TERUG

Gelukwense aan Bejaardes

Gelukwense aan Bejaardes
Sondag - 09:40-10:00

Verjaarsdagwense aan bejaardes wat 90 jaar en ouer is. Gelukwense kan gefaks word aan (011) 714-6445 of gepos word aan Posbus 91312, Auckland Park, 2006.

 

AANBIEDERS