LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 15°/28°
WEER Wind: SSW
TERUG

Praat Saam

Praat Saam
Maandag tot Vrydag - 08:00-09:00

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

RSS-voer

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 08:00-09:00

    Woensdag 22 Februarie 2012

    Praat Saam Seepkis: ‘n Luisteraar, Rothea Kleynhans, ma van ‘n verstandelik gestremde seun ,Janneman, glo spesiale skole en veral verstandelik gestremde kinders word afgeskeep deur hoofstroomonderwys en media. Die skoolhoof van Campbill skool in Hermanus, dr. Matthi Theron, deel haar mening.

    Praat saam 22 Februarie 2012

    Laai die mp3 af (33 087KB)

  • 08:00-09:00

    Dinsdag 21 Februarie 2012

    Terwyl die terreurgroep, Boko Haram, verwoesting saai in Nigeria, beskerm Christene en Moslems mekaar tydens bidsessies. Hoe sien hedendaagse Christene Moslems se godsdienspraktyke en geloofsbelewing en watter persepsies het volgers van Islam van Christenskap?

    Praat saam 21 Februarie 2012

    Terwyl die terreurgroep, Boko Haram, verwoesting saai in Nigeria, beskerm Christene en Moslems mekaar tydens bidsessies. Hoe sien hedendaagse Christene Moslems se godsdienspraktyke en geloofsbelewing en watter persepsies het volgers van Islam van Christenskap?
    Laai die mp3 af (31 840KB)

  • 08:00-09:00

    Maandag 20 Februarie 2012

    Hoe veilig werk ons met plaagdoders? Statistiek wys dat minder as 1% van plaagdoderblootstelling in die landbousektor voorkom, terwyl die res uit die huis en tuinmark kom.

    Dr. Gerhard Verdoorn
    Griffon-gifinligtingssentrum
    082-446-8946

    Praat saam 20 Februarie 2012

    Hoe veilig werk ons met plaagdoders? Statistiek wys dat minder as 1% van plaagdoderblootstelling in die landbousektor voorkom, terwyl die res uit die huis en tuinmark kom.
    Laai die mp3 af (31 455KB)

  • 09:00-10:50

    Vrydag 17 Februarie 2012

    Die Moederstad: Is sy ‘n moeder vir al haar kinders? Regstreekse uitsending van die Suidoosterfees af in Kaapstad met prof. Jakes Gerwel (vooorsitter: Suidoosterfees) , David Kramer (musikant) en Patricia de Lille (Kaapstad burgemeester), prof. Russel Botman (rektor: Universiteit van Stellenbosch) , prof. Vuyisa Mazwi-Tanga (rektor: Cape Peninsula University of Technology) en Riaan Visman (akteur).

    Praat saam 17 Februarie 2012

    Die Moederstad: Is sy ‘n moeder vir al haar kinders? Regstreekse uitsending van die Suidoosterfees af in Kaapstad.
    Laai die mp3 af (62 598KB)

  • 08:00-09:00

    Donderdag 16 Februarie 2012

    In September 2011 het die Polisie ‘n spesiale eenheid op die been gebring om handelsmisdaad, waaronder kubermisdaad, vas te vat. Hoe veilig is Suid-Afrikaanse inligtingstelsels?

    Praat saam 16 Februarie 2012

    In September 2011 het die Polisie ‘n spesiale eenheid op die been gebring om handelsmisdaad, waaronder kubermisdaad, vas te vat. Hoe veilig is Suid-Afrikaanse inligtingstelsels?
    Laai die mp3 af (33 831KB)