Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Christelle Webb-Joubert kuier by Magdalene Minnaar, wat tans te sien is as Christine in The Phantom of the Opera.
Este MacLeod woon net buite Londen en vertel van haar uitstalling tydens die Olimpiese Spele.
Twee kunstenaars van Rosendal vertel van hulle uitstalling, Inhabit@ in Pretoria.
Johan van Lill gesels met 'n mondskilder van Durbanville.
Christelle Webb-Joubert kuier by Magdalene Minnaar, wat tans te sien is as Christine in The Phantom of the Opera. Este MacLeod woon net buite Londen en vertel van haar uitstalling tydens die Olimpiese Spele. Twee kunstenaars van Rosendal vertel van hulle uitstalling, Inhabit@ in Pretoria. Johan van Lill gesels met 'n mondskilder van Durbanville.
Laai die mp3 af (40 610KB)
Terrance April vertel van die hoogtepunte van die volgende seisoen van die Johannesburgse Filharmoniese Orkes.
Johan van Lill vind meer uit oor die Kaapse Toneelkompetisie.
Daphne Kuhn van die Old Mutual Theatre on the Square gesels oor hulle nuwe produksies.
Wits bied ‘n interessante bewegingsfees aan.
Die Universiteit van Johannesbirg eer die lewe en werk van die beeldhouer Gerard de Leeuw.
Christelle Webb-Joubert gesels met die skeppers van DAWID – DIE MUSICAL.
Terrance April vertel van die hoogtepunte van die volgende seisoen van die Johannesburgse Filharmoniese Orkes. Johan van Lill vind meer uit oor die Kaapse Toneelkompetisie. Daphne Kuhn van die Old Mutual Theatre on the Square gesels oor hulle nuwe produksies. Wits bied ‘n interessante bewegingsfees aan. Die Universiteit van Johannesbirg eer die lewe en werk van die beeldhouer Gerard de Leeuw. Christelle Webb-Joubert gesels met die skeppers van DAWID – DIE MUSICAL.
Laai die mp3 af (38 903KB)
Nicola Hanekom gesels oor haar ruimte spesifieke teaterstuk BABBEL.
Chanelle de Jager gesels oor die produksie FAT PIG.
Vind meer uit oor die ATKV Muziq en Muziqanto kompetisies.
Ontdek saam met Christelle Webb-Joubert die Old Jail Galery op Willowmore.
Raymond Westraadt gesels oor sy kuns.
Christelle Webb-Joubert kuier by die Moooi Galery op Oudtshoorn.
Nicola Hanekom gesels oor haar ruimte spesifieke teaterstuk BABBEL. Chanelle de Jager gesels oor die produksie FAT PIG. Vind meer uit oor die ATKV Muziq en Muziqanto kompetisies. Ontdek saam met Christelle Webb-Joubert die Old Jail Galery op Willowmore. Raymond Westraadt gesels oor sy kuns. Christelle Webb-Joubert kuier by die Moooi Galery op Oudtshoorn.
Laai die mp3 af (38 503KB)
Nicola Hanekom gesels oor die produksie LOT, wat deel is van haar omgewingspesifieke toneeltrilogie wat in Pretoria te sien is.
Alby Michaels is die regisseur van K. Sello Duiker se stuk THE QUITE VIOLENCE OF DREAMS by Universiteit van Johannesburg.
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die toneelstuk BUURTWAG.
Jenna-Leigh February gesels met Louse Hall oor haar kunsuitstalling FINE LINES.
Die kunstenaar, Corli de Kock, gesels oor haar werk en ook die uitstalling waarby sy as kurator betrokke was by die pas afgelope KKNK.
Christelle Webb-Joubert gesels met van die kunstenaars wat deel is van die uitstalling WATER AS MUSE.
Nicola Hanekom gesels oor die produksie LOT, wat deel is van haar omgewingspesifieke toneeltrilogie wat in Pretoria te sien is. Alby Michaels is die regisseur van K. Sello Duiker se stuk THE QUITE VIOLENCE OF DREAMS by Universiteit van Johannesburg. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die toneelstuk BUURTWAG. Jenna-Leigh February gesels met Louse Hall oor haar kunsuitstalling FINE LINES. Die kunstenaar, Corli de Kock, gesels oor haar werk en ook die uitstalling waarby sy as kurator betrokke was by die pas afgelope KKNK. Christelle Webb-Joubert gesels met van die kunstenaars wat deel is van die uitstalling WATER AS MUSE.
Laai die mp3 af (42 198KB)
Christelle Webb-Joubert gesels met Neels Clasen en Barry van Rensburg oor die produksie ANALE VAN 'N WINDGAT. Elretha Britz vertel van klassieke musiekuitvoerings in Bloemfontein. Tharien Oosthuizen het gesels met Dirk Badenhorst oor die balet GISELLE en met die fluitspeler, Marlene Verwey.
Christelle Webb-Joubert gesels met Neels Clasen en Barry van Rensburg oor die produksie ANALE VAN 'N WI NDGAT. Elretha Britz vertel van klassieke musiekuitvoerings in Bloemfontein. Tharien Oosthuizen het gesels met Dirk Badenhorst oor die balette GISELLE en met die fluitspeler, Marlene Verwey.
Laai die mp3 af (37 374KB)