NOU OP DIE LUG
PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.
MEER INLIGTINGLeeskring
AANBIEDERS
-
christelle@rsg.co.zaChristelle Webb-Joubert
Dinsdag -
Joan Hambidge
Dinsdag
VOLGENDE PROGRAM
-
20:30-21:00
Dinsdag 6 Maart 2012
Joan Hambidge gesels met Johan Bakkes oor sy liefde vir reis en al die reisverhale wat die afgelope paar jaar uit sy pen verskyn het. Hoe het dit gebeur dat hierdie seun van Margaret Bakkes en neef van Hennie Aucamp skrywer geword het? Is daar iets soos skryfgene?
-
20:30-21:00
Dinsdag 20 Maart 2012
Joan Hambidge gesels met Cas van Rensburg oor sy droomboek en sy studie oor die prinses in elke vrou. Hoor hoe die kenner van Jung gesels oor vrouwees, argetipes en verskillende navolgers van Jung soos James Hilman en Marie Louise von Franz.
VORIGE PROGRAMME
-
20:30-21:00
Dinsdag 21 Februarie 2012
Joan Hambidge gesels met een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans, Francois Bloemhof. Jeugverhaalskrywer, skrywer van die eerste Gotiese roman in Afrikaans, en boonop ‘n skrywer van ‘n radiovervolgverhaal, verklap al sy fabrieksgeheime.
Leeskring 21 Februarie 2012Joan Hambidge gesels met een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans, Francois Bloemhof. Jeugverhaalskrywer, skrywer van die eerste Gotiese roman in Afrikaans, en boonop ‘n skrywer van ‘n radiovervolgverhaal, verklap al sy fabrieksgeheime.
Laai die mp3 af (13 139KB)
-
20:30-21:00
Dinsdag 14 Februarie 2012
Christelle Webb-Joubert gesels met die skrywer Pieter Aspe.
Prof. Maritha Snyman vertel meer van die Lekkerlit-kompetisie.
www.lapa.co.zaJeanne Naude vertel van die volgende skryfskool vir kinderboekskrywers.
www.atkv.co.zaLeeskring 14 Februarie 2012Christelle Webb-Joubert gesels met die skrywer Pieter Aspe. Prof. Maritha Snyman vertel meer van die Lekkerlit-kompetisie. En, Jeanne Naude vertel van die volgende skryfskool vir kinderboekskrywers.
Laai die mp3 af (16 617KB)
-
20:30-21:00
Dinsdag 7 Februarie 2012
Joan Hambidge gesels met Deon Meyer, die internasionaal-bekroonde misdaadskrywer oor sy resep vir sukses. Hy vertel van sy fabrieksgeheime en hoe hy as jong kind op Klerksdorp in tweedehandse boekwinkels speur- en misdaadverhale gelees het. Deesdae word hy deur sowel Suid-Afrikaners as buitelanders gelees. Met ‘n oplaag van 25 000 vir sy roman 7 DAE is Deon Meyer in ‘n forensiese klas van sy eie.
Leeskring 7 Februarie 2012Joan Hambidge gesels met Deon Meyer, die internasionaal-bekroonde misdaadskrywer oor sy resep vir sukses. Hy vertel van sy fabrieksgeheime en hoe hy as jong kind op Klerksdorp in tweedehandse boekwinkels speur- en misdaadverhale gelees het. Deesdae word hy deur sowel Suid-Afrikaners as buitelanders gelees. Met ‘n oplaag van 25 000 vir sy roman 7 DAE is Deon Meyer in ‘n forensiese klas van sy eie.
Laai die mp3 af (16 094KB)
-
20:30-21:00
Dinsdag 31 Januarie 2012
Christelle Webb-Joubert gesels met Marinda van Zyl oor haar boek WILHELMINA RADEBE KOM TUIS.
Leeskring 31 Januarie 2012Christelle Webb-Joubert gesels met Marinda van Zyl oor haar boek WILHELMINA RADEBE KOM TUIS.
Laai die mp3 af (17 443KB)
-
20:30-21:00
Dinsdag 24 Januarie 2012
Anel Heydenrych gesels met Antjie Krog. Sy gesels ook met prof. Louise Viljoen oor Antjie Krog se werk. Dan praat sy met Lina Spies gesels oor haar vertaling van DIE AGTERHUIS, die dagboeke van Anne Frank.
Leeskring 24 Januarie 2012Anel Heydenrych gesels met Antjie Krog. Sy gesels ook met prof. Louise Viljoen oor Antjie Krog se werk. Dan praat sy met Lina Spies gesels oor haar vertaling van DIE AGTERHUIS, die dagboeke van Anne Frank.
Laai die mp3 af (15 638KB)

