Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag - 12:00-12:15
Maandag - 12:00-12:30
Maandag - 12:00-12:30
Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.
Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.
MEER INLIGTING
Nuwe CD's word in hierdie program bekendgestel en op Maandae praat die kunstenaars self oor hulle musiek.