22:30-23:59
Gustav Greyling
'n Om-die-wêreld-reis om alles moontlik te sien
Die wit strande van 'n tropiese eiland
'n Inkopiereis na die wêreld se beste stede
'n Kos-en-wyn-toer
'n Adrenaliengevulde avontuur
'n Skivakansie
STEM UITSLAG VORIGE
'n Om-die-wêreld-reis om alles moontlik te sien: 57%
Die wit strande van 'n tropiese eiland: 18%
'n Inkopiereis na die wêreld se beste stede: 3%
'n Kos-en-wyn-toer: 11%
'n Adrenaliengevulde avontuur: 4%
'n Skivakansie: 6%
Stemme: 619
DIEN IN
Pedro Almodóvar se PAIN AND GLORY (Dolor y gloria) is die beste rolprent van 2019. Ek moet waarsku: dit is ‘n kunsrolprent wat op ‘n uitgelese gehoor gerig is en bevat naaktheid. Dit gaan oor ‘n eksentrieke rolprentregisseur, ‘n semi-biografiese pedro Almodóvar, wat na 32 jaar vrede maak met ‘n oudminnaar en akteur wat hom destyds verraai het. Maar die grootste .