LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Middag op RSG

Wanneer die kanon op Seinheuwel die koms van die middag aankondig, is daar ná Musiekster nog meer musiek en humor om jou woema te gee vir die res van die dag.

MEER INLIGTING
Fair 6°/21°
WEER Wind: N

SPITS JOU ORE VIR ...

Loslip

Loslip

14:00-14:45 | Donderdag 17 Mei 2012

Gay huwelike het onlangs in die Amerikaanse presidentsverkiesingveldtog ter sprake gekom toe president Barack Obama hom ten gunste daarvan uitgespreek het. 'n Gay-luisteraar vra hoekom dit so 'n groot kwessie is as dit niemand anders raak behalwe die twee persone wat wil trou nie?

MEER

WAT GEBEUR

Radiodramaskryfkompetisie

Radiodramaskryfkompetisie

RSG en SANLAM bied vanjaar weer die gewilde radiodramaskryfkompetisie aan. Die sluitingsdatum is Maandag 30 Julie 2012. Klik hieronder om die handleiding af te laai.

AFLAAI

PROGRAMVOORSKOU

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Donderdag 17 Mei

    Gay huwelike het onlangs in die Amerikaanse presidentsverkiesingveldtog ter sprake gekom toe president Barack Obama hom ten gunste daarvan uitgespreek het. 'n Gay-luisteraar vra hoekom dit so 'n groot kwess...

    14:00 | Donderdag 17 Mei

    Gay huwelike het onlangs in die Amerikaanse presidentsverkiesingveldtog ter sprake gekom toe president Barack Obama hom ten gunste daarvan uitgespreek het. 'n Gay-luisteraar vra hoekom dit so 'n groot kwessie is as dit niemand anders raak behalwe die twee persone wat wil trou nie?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 17 Mei

    VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
    Episode 39: Dis die dag van die partytjie by die hotel en Rose is orals.

    14:45 | Donderdag 17 Mei

    VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
    Episode 39: Dis die dag van die partytjie by die hotel en Rose is orals.

  • Befonk
    Befonk
    19:30 | Donderdag 17 Mei

    Ivor Price praat met deelnemers aan die Kaapse Dink of Sink-debatkompetisie oor die toekoms van Afrikaans.

    19:30 | Donderdag 17 Mei

    Ivor Price praat met deelnemers aan die Kaapse Dink of Sink-debatkompetisie oor die toekoms van Afrikaans.

  • Radioteater
    Radioteater
    20:00 | Donderdag 17 Mei

    DIE VER VIOLE deur Engela van Rooyen-Linde
    ’n Weerlose weduwee word bedreig deur ’n gewetenlose uitbuiter. Sy en al haar besittings is uitgelewer aan hom tot daar ’n held ...

    20:00 | Donderdag 17 Mei

    DIE VER VIOLE deur Engela van Rooyen-Linde
    ’n Weerlose weduwee word bedreig deur ’n gewetenlose uitbuiter. Sy en al haar besittings is uitgelewer aan hom tot daar ’n held in die gestalte van ’n handige tronkvoël aan haar voordeur kom klop.

  • Musiekbonbons
    Musiekbonbons
    21:10 | Donderdag 17 Mei

    Luister na 'n aria uit een van Vivaldi se operas, 'n lied van Grieg gespeel deur 'n trompet met orrelbegeleiding, en 'n prelude van Chopin.

    21:10 | Donderdag 17 Mei

    Luister na 'n aria uit een van Vivaldi se operas, 'n lied van Grieg gespeel deur 'n trompet met orrelbegeleiding, en 'n prelude van Chopin.

  • Kopskuif
    Kopskuif
    23:35 | Donderdag 17 Mei

    Dis algemeen bekend dat die aanleer van ‘n nuwe taal nuwe breinpaadjies vorm en baie voordelig vir jou is. Ontmoet ‘n Hongaarse Hoogleraar wat baie goed Afrikaans praat nadat hy dit met behulp van &lsqu...

    23:35 | Donderdag 17 Mei

    Dis algemeen bekend dat die aanleer van ‘n nuwe taal nuwe breinpaadjies vorm en baie voordelig vir jou is. Ontmoet ‘n Hongaarse Hoogleraar wat baie goed Afrikaans praat nadat hy dit met behulp van ‘n selfhelpboek aangeleer het.

  • Praat Saam
    Praat Saam
    08:00 | Vrydag 18 Mei

    Stiltes kan oorverdowend wees. In 'n regstreeske uitsending van die Carel du Toit Sentrum vir Gehoorgestremdes af in Kaapstad ondersoek Lynette Francis persone met gehoorverlies se kreet om erkenning en aanvaar...

    08:00 | Vrydag 18 Mei

    Stiltes kan oorverdowend wees. In 'n regstreeske uitsending van die Carel du Toit Sentrum vir Gehoorgestremdes af in Kaapstad ondersoek Lynette Francis persone met gehoorverlies se kreet om erkenning en aanvaarding.

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Vrydag 18 Mei

    Mense sê maklik ja om jou te help met iets as dit eers volgende week of volgende maand moet gebeur. Maar dan trek hulle in groot getalle kop uit op kort kennisgewing met allerhande wit leuens en flou verskoni...

    14:00 | Vrydag 18 Mei

    Mense sê maklik ja om jou te help met iets as dit eers volgende week of volgende maand moet gebeur. Maar dan trek hulle in groot getalle kop uit op kort kennisgewing met allerhande wit leuens en flou verskonings, tot groot ongerief van die persoon wat in die steek gelaat word. Is 'n hoflike nee nie beter as 'n onbedoelde ja nie?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 18 Mei

    VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
    Episode 40: Seekat voel hy word in ‘n hoek gedryf en besluit om Adam stil te maak.

    14:45 | Vrydag 18 Mei

    VLOEK VAN DIE ROOIGETY deur Anton Treurnich
    Episode 40: Seekat voel hy word in ‘n hoek gedryf en besluit om Adam stil te maak.

  • Befonk
    Befonk
    19:30 | Vrydag 18 Mei

    Christine Wessels vind uit hoe jy improvisasie kan gebruik om jou selfvertroue te verbeter.

    19:30 | Vrydag 18 Mei

    Christine Wessels vind uit hoe jy improvisasie kan gebruik om jou selfvertroue te verbeter.

  • Superrugby
    Superrugby
    17:05 | Saterdag 19 Mei

    Cheetahs teen Sharks in Bloemfontein.

    17:05 | Saterdag 19 Mei

    Cheetahs teen Sharks in Bloemfontein.

  • Superrugby
    Superrugby
    19:10 | Saterdag 19 Mei

    Eerste helfte: Stormers teen Waratahs op Nuweland in Kaapstad.

    19:10 | Saterdag 19 Mei

    Eerste helfte: Stormers teen Waratahs op Nuweland in Kaapstad.

  • Superrugby
    Superrugby
    20:10 | Saterdag 19 Mei

    Tweede helfte: Stormers teen Waratahs op Nuweland in Kaapstad.

    20:10 | Saterdag 19 Mei

    Tweede helfte: Stormers teen Waratahs op Nuweland in Kaapstad.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefwêreld van die gestremde
    14:15 | Sondag 20 Mei

    Fanie du Toit kyk na die tweejaarlikse kongres van die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika wat in Port Elizabeth plaasgevind het.

    14:15 | Sondag 20 Mei

    Fanie du Toit kyk na die tweejaarlikse kongres van die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika wat in Port Elizabeth plaasgevind het.

  • Ons en die onderwys
    Ons en die onderwys
    14:30 | Sondag 20 Mei

    Anthea Adams praat met Alan Jonker wat betrokke is by die Principals Management Development Programme in Kwazulu-Natal wat skoolhoofde se bestuursvaardighede ontwikkel.

    14:30 | Sondag 20 Mei

    Anthea Adams praat met Alan Jonker wat betrokke is by die Principals Management Development Programme in Kwazulu-Natal wat skoolhoofde se bestuursvaardighede ontwikkel.

  • Met raad en daad
    Met raad en daad
    15:00 | Sondag 20 Mei

    Ivor Price praat met Hermien Gibson, die bestuurder by die Saartjie Baartman- sentrum op die Kaapse Vlakte. Die sentrum moet dalk sy deure weens geldnood sluit, al word meer as 4 000 vroue jaarliks hier gehelp.

    ...

  • Rand en sent
    Rand en sent
    15:30 | Sondag 20 Mei

    Ivor Price praat met Henry van Deventer, die hoof van sakeontwikkeling by Acsis in Johannesburg. Hy het finansiële raad vir paartjies wat oorweeg om te trou.

    15:30 | Sondag 20 Mei

    Ivor Price praat met Henry van Deventer, die hoof van sakeontwikkeling by Acsis in Johannesburg. Hy het finansiële raad vir paartjies wat oorweeg om te trou.

  • Kruis en dwars
    Kruis en dwars
    19:00 | Sondag 20 Mei

    Johann Symington gesels oor geloof in ’n tegnologiese omgewing wat aanhoudend verander. Hoe moet gelowiges byhou met al die verandering en wat moet kerke doen om hierdie verandering te gebruik om die evangeli...

    19:00 | Sondag 20 Mei

    Johann Symington gesels oor geloof in ’n tegnologiese omgewing wat aanhoudend verander. Hoe moet gelowiges byhou met al die verandering en wat moet kerke doen om hierdie verandering te gebruik om die evangelie te verkondig?

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 21 Mei

    Waldemar neem Pauline en Jan-Lourens gevange en weier om hulle te laat gaan. Hulle beraam allerhande soorte planne om vry te kom. Bankies en Loekie kry snuf in die neus dat iets verkeerd is.

  • Dis Klassiek
    Dis Klassiek
    21:10 | Woensdag 23 Mei

    Ignaz Mocheles is ’n Joodse komponis wat ‘n vriend en onderwyser van Felix Mendelssohn was. Luister na die Klavierkonsert no. 6 in B-mol majeur opus 90 van Mocheles en na uitreksels uit Felix Mendelssoh...

    21:10 | Woensdag 23 Mei

    Ignaz Mocheles is ’n Joodse komponis wat ‘n vriend en onderwyser van Felix Mendelssohn was. Luister na die Klavierkonsert no. 6 in B-mol majeur opus 90 van Mocheles en na uitreksels uit Felix Mendelssohn se Somersnagdroom, geïnspireer deur Shakespeare.

  • Musiekbonbons
    Musiekbonbons
    21:10 | Donderdag 24 Mei

    Luister na 'n sonatina van Beethoven soos gespeel deur 'n panfluit met kitaarbegeleiding, 'n aria uit Gounod se FAUST en 'n seunskoor wat 'n Mozartwerk uitvoer.

    21:10 | Donderdag 24 Mei

    Luister na 'n sonatina van Beethoven soos gespeel deur 'n panfluit met kitaarbegeleiding, 'n aria uit Gounod se FAUST en 'n seunskoor wat 'n Mozartwerk uitvoer.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefwêreld van die gestremde
    14:15 | Sondag 27 Mei

    Fanie du Toit kyk na die toeganklikheid van die Moreleta-kloof Natuurreservaat in Pretoria.

    14:15 | Sondag 27 Mei

    Fanie du Toit kyk na die toeganklikheid van die Moreleta-kloof Natuurreservaat in Pretoria.

  • Kruis en dwars
    Kruis en dwars
    19:00 | Sondag 27 Mei

    Johann Symington gesels met Suid-Afrikansers in die buiteland en hoe dit hulle geloofspad verander.

    19:00 | Sondag 27 Mei

    Johann Symington gesels met Suid-Afrikansers in die buiteland en hoe dit hulle geloofspad verander.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 28 Mei

    Net so vinnig as wat Wallies opgedaag het, so vinnig verdwyn hy. Die Ratels-span besef hy het iets om weg te steek en hulle besluit om ondersoek in te stel.

    19:30 | Maandag 28 Mei

    Net so vinnig as wat Wallies opgedaag het, so vinnig verdwyn hy. Die Ratels-span besef hy het iets om weg te steek en hulle besluit om ondersoek in te stel.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefwêreld van die gestremde
    14:15 | Sondag 3 Junie

    Fanie du Toit gesels met Johan Viljoen, voormalige nasionale direkteur van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika. Sy opvolger, Therina Wentzel, vertel ook van die uitda...

    14:15 | Sondag 3 Junie

    Fanie du Toit gesels met Johan Viljoen, voormalige nasionale direkteur van die Nasionale Raad vir Persone met ‘n Liggaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika. Sy opvolger, Therina Wentzel, vertel ook van die uitdagings wat op haar skouers rus.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 4 Junie

    Dit wil lyk of Pauline en Bankies meer van die blonde Wallies hou as wat hulle moet. Hy is sjarmant en geheimsinnig.

    19:30 | Maandag 4 Junie

    Dit wil lyk of Pauline en Bankies meer van die blonde Wallies hou as wat hulle moet. Hy is sjarmant en geheimsinnig.

  • Radioteater
    Radioteater
    20:00 | Donderdag 7 Junie

    HEDDA GABLER deur Henrik Ibsen
    Die drama gaan oor die voormalige aristokratiese Hedda se onvermoë om aan te pas by die kleinburgerlike lewe waarin sy beland wanneer sy met George Tessm...

    20:00 | Donderdag 7 Junie

    HEDDA GABLER deur Henrik Ibsen
    Die drama gaan oor die voormalige aristokratiese Hedda se onvermoë om aan te pas by die kleinburgerlike lewe waarin sy beland wanneer sy met George Tessman, in ‘n groot mate haar mindere, trou.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefwêreld van die gestremde
    14:15 | Sondag 10 Junie

    Dr. Chris Nel van die Unversiteit van die Vrystaat bespreek die oorsake, simptome en behandeling van artritis.

    14:15 | Sondag 10 Junie

    Dr. Chris Nel van die Unversiteit van die Vrystaat bespreek die oorsake, simptome en behandeling van artritis.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 11 Junie

    Vincent besluit om ʼn groot gig te reël en die hele Hoedspruit en Laeveld word genooi. Scrapjaart kry snuf in die neus en besluit om die gig skade te berokken.

    19:30 | Maandag 11 Junie

    Vincent besluit om ʼn groot gig te reël en die hele Hoedspruit en Laeveld word genooi. Scrapjaart kry snuf in die neus en besluit om die gig skade te berokken.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 18 Junie

    Loekie neem Bankies in ʼn lugballon op om haar van sy liefde te verseker, maar Jan-Lourens se ontbyt met Pauline werk nie so goed uit nie,

    19:30 | Maandag 18 Junie

    Loekie neem Bankies in ʼn lugballon op om haar van sy liefde te verseker, maar Jan-Lourens se ontbyt met Pauline werk nie so goed uit nie,

next prev

HOOR, HOOR!

Charl skryf: Dinsdag 1 Mei Praat Saam

" 'n Sterk ekonomie kan slegs geskep word deur meer mense wat vir hulle self werk. As jy nie gelukkig is nie moet jy bedank. Dis al wat die ekonomie 'n hupstoot sal gee en meer werk skep. Die probleem is egter dat groot maatskappye nie baie verskaffers wil bestuur nie. Dis te veel werk,  so die klein ouens kom nie op die been nie."

SA TOP 20
12 MEI 2012
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 60
  • 2
    Riana Nel,
    Die moeite werd
  • 3
    Zonke,
    Ina Ethe
  • 4
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 16
  • 5
    Gotye,
    Making Mirrors
  • 6
    Sifiso Ncwane,
    Kulungile Baba
  • 7
    Parlotones,
    Journey through the shadows
  • 8
    Adele,
    21 - Musica Exclusive
  • 9
    Zahara,
    Loliwe
  • 10
    Mi Casa,
    Mi Casa
  • 11
    Motswafrika,
    Hip Hop Pantsula
  • 12
    Verskeie Kunstenaars,
    Bump 30
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    The Only 2000's Album You'll Ever Need
  • 14
    Katie Melua,
    Secret Symphony
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Afrikaans is groot 4
  • 16
    Rocco de Villiers,
    More Beautiful Piano
  • 17
    Karlien van Jaarsveld,
    Jakkals trou met Wolf se vrou
  • 18
    Benjamin Dube,
    Healing in His presence
  • 19
    Kem,
    Intimacy
  • 20
    Anthony Hamilton,
    Back to love
VORIGE

KITSPEILING

Amore soek 'n nuwe naam vir haar Entrepreneursrubriek op Tjailatyd. Watter een verkies jy?
STEM UITSLAG
In die kol
RSG Reis

BESTEL PROGRAMME OP CD

As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.

KONTAK ONS

  • SMS aan ateljee
    (R1.50)
    33343
  • Navrae: info@rsg.co.za
  • (011) 714-6445 (faks)
  • (021) 439-0395 (faks)
  • (041) 373-8102 (faks)

E-NUUSBRIEF

Registreer hier om RSG se
e-nuusbrief te ontvang
Lees vorige nuusbriewe