WOLWEDANS IN DIE SKEMER

WOLWEDANS IN DIE SKEMER
SV
WOLWEDANS IN DIE SKEMER
Datum uitgereik: Vrydag 5 Oktober 2012
Regisseur: Jozua Malherbe

Gradering: 0

Aangesien ek die draaiboek vir die rolprent geskryf het, kan ek nie ‘n resensie doen nie. Genoeg om te sê dat dit handel oor ‘n meisie wat as ontvangsdame by ‘n hotel in Hazyview aanmeld en haar geheue verloor. Was sy tevore by die hotel betrokke? Dit is gegrond op die RSG-vervolgverhaal.

WOLWEDANS IN DIE SKEMER
WOLWEDANS IN DIE SKEMER
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 56)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?