STILTE

STILTE
VM
STILTE
Datum uitgereik: Vrydag 12 Oktober 2012

Gradering: 3

STILTE, is ek jammer om te sê, was vir my ‘n teleurstelling, want die film kom as ‘n preek oor, terwyl die spel en draaiboek nie oortuigend is nie.

Dit gaan oor ‘n sangeres wat haar stem verloor na ‘n traumatiese gebeurtenis. Sy gaan dan Oudtshoorn toe waar sy ‘n dominee ontmoet op wie sy verlief raak en wat haar bystaan.

STILTE
STILTE
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 33)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?