Nou op die lug

Reis sonder grense

10:00-11:30

Interaktief

NYMPHOMANIAC: VOL. 1

NYMPHOMANIAC: VOL. 1
SLNV
NYMPHOMANIAC: VOL. 1
Datum uitgereik: Vrydag 8 Augustus 2014
Regisseur: Lars von Trier

Gradering: 7

NYMPHOMANIAC: VOL. 1 (daar kom nog ‘n tweede hoofstuk) deur Lars von Trier is eksplisiet, skokkend en handel oor wat die titel beskryf. ‘n Vrou wat aangerand is (Charlotte Gainsbourg) word vir dood in ‘n straat opgetel nadat sy aangerand is. Sy is verslaaf aan seks en vertel aan ‘n weldoener wat met haar gebeur het.

Die rolprent het eintlik nie ‘n doel nie behalwe om seks te wys. Dit is raar, skokkend, neem seks-in-film na ‘n nuwe vlak en doen sy bes om jou te skok. Die vraag is: is dit die soort rolprent wat jy wil gaan kyk net om saam te praat, om geskok te raak of om te sien waaroor die bohaai is?

Die streng beperking van niemand onder 18 verduidelik presies wat jy kan verwag. Presies wat Von Trier hiermee probeer sê, bly tussen die lakens verskuil.

NYMPHOMANIAC: VOL. 1
NYMPHOMANIAC: VOL. 1
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 3)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?