ALISON

ALISON
V
ALISON
Datum uitgereik: Vrydag 12 Augustus 2016
Regisseur: Uga Carlini

Gradering: 8

Die meeste mense ken die skokkende ware verhaal van Alison Botha wat in 1994 wreedaardig in Port Elizabeth aangerand en vir dood agtergelaat is. Hoe sy oorleef het, nuwe motivering gekry het om weer op te staan en ʼn motiveringspreker geword het, word in die gedramatiseerde dokumentêr, ALISON, aangespeek.

Christia Visser lewer uitstekende spel as die jong Alison, en so ook Zac Hendrikz as een van haar aanranders en Francois Maree as jong Tiaan wat haar gered het.

ALISON is uiters ontstellend, maar dit inspireer.

ALISON
ALISON
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 46)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?