MY LITTLE PONY: THE MOVIE

MY LITTLE PONY: THE MOVIE
VPG
MY LITTLE PONY: THE MOVIE
Datum uitgereik: Vrydag 6 Oktober 2017
Regisseur: Jayson Thiessen

Gradering: 6

Pa’s en ma’s moet die kleingoed onder tien maar by teaters aflaai waar MY LITTLE PONY: THE MOVIE wys, want dit is suiwer op kleuters gerig. Dit gaan oor Tempest Shadow wat ʼn groep gelukkige perdjies se lewens omver werp. Sal hulle geluk kan herstel? Goeie stemwerk en tradisionele animasie, teenoor gerekenariseerde animasie, kenmerk hierdie vrolike en kindervriendelike animasieprent.

MY LITTLE PONY: THE MOVIE
MY LITTLE PONY: THE MOVIE
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 1)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?