WISH UPON

WISH UPON
V
WISH UPON
Datum uitgereik: Vrydag 6 Oktober 2017
Regisseur: John R. Leonetti

Gradering: 4

WISH UPON ʼn yl, swak riller, geïnspireer deur The Monkey’s Paw, wat gaan oor ʼn werklose pa wat op ʼn bose Chinese musiekboksie afkom wat wense gruwelik laat waar word. Natuurlik boemerang dit tot die dogter, wat met die boksie speel, agterkom hoe dit haar lewe vernietig. As jy IT gesien het, is hierdie fliek omtrent so skrikwekkend soos ʼn roosknop. Die storie is voorspelbaar, die karakters een-dimensioneel en die regie oppervlakkig. Ek sou nie geld op die lamlendige WISH UPON uitgee nie.

WISH UPON
WISH UPON
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 3)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?