AN INCONVENIENT SEQUEL: TRUTH TO POWER

AN INCONVENIENT SEQUEL: TRUTH TO POWER
PG
AN INCONVENIENT SEQUEL: TRUTH TO POWER
Datum uitgereik: Vrydag 6 Oktober 2017

Gradering: 7

Jy onthou seker die waarskuwingsdokumentêr, AN INCONVENIENT TRUTH, waarin die oud-visepresident van Amerika, Al Gore, hom dit ten doel gestel het om klimaatsverandering, en die bewusmaking daarvan, te weeg te bring. In die vervolg kyk hy na die vordering wat gemaak is, veral nadat die Parys-verdrag onderteken is. President Dondal Trump loop deeglik deur. AN INCONVENIENT SEQUEL: TRUTH TO POWER word uitsluitlik aanbeveel vir mense wat van dokumentêre rolprente hou.

AN INCONVENIENT SEQUEL: TRUTH TO POWER
AN INCONVENIENT SEQUEL: TRUTH TO POWER
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 2)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?