KIDNAP

KIDNAP
V
KIDNAP
Datum uitgereik: Vrydag 8 Desember 2017
Regisseur: Luis Prieto

Gradering: 6

KIDNAP is ʼn aksieprent vir vroue. Die heldin het murg in haar pype. ʼn Doodgewone ma se seuntjie word ontvoer. Wanneer die polisie te stadig na haar sin optree, neem sy sake in eie hande en begin ʼn kat-en-muis-speletjie met die ontvoerders. Die aksie is blitsig en gemotiveer, maar bowenal geloofwaardig. Jy  glo in wat die ma regkry. Jy jaag in die motor saam met haar, neem deel aan haar pleidooie, en gee haar applous. KIDNAP is beter as wat jy verwag.

KIDNAP
KIDNAP
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 2)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?