HERE COMES THE GRUMP

HERE COMES THE GRUMP
VPG
HERE COMES THE GRUMP
Datum uitgereik: Vrydag 13 April 2018

Gradering: 6

Ja, daar moet altyd iets wees waarheen ouers hulle kleuters kan stuur terwyl hulle inkopies doen, en HERE COMES THE GRUMP is so ‘n animasiefliek. ‘n Befoeterde towernaar-gedoente wat nooit ophou frons nie, drake, ballonne en feëverhaaltjies met ‘n kinkel, word ineengeweef in ‘n animasieprent wat kleintjies vir 90 minute sal boei en opnuut in feeverhale sal laat belangstel, net nie soos Ma en Pa dit vertel nie.

HERE COMES THE GRUMP
HERE COMES THE GRUMP
Publiek se gradering uit 10
   (Stemme: 1)

Hoeveel sterre gee jy hierdie fliek?