LUISTER NOU
NOU OP DIE LUG
Oggend op RSG
Kikker jou oggend op met kuiers saam met bekendes, musiek, humor, 'n boekvoorlesing, 'n sielsgedagte en groot pryse wat gewen kan word. Gesondheidsake, kosmaak, mode, binnenshuiseversiering, fotografie, buitelugaktiwiteite en troeteldiere staan ook nie terug nie. Die tafel is vir jou gedek om saam met vooraanstaande Suid-Afrikaners aan te sit!
MEER INLIGTINGVOLGENDE: 12:00-12:30 Gesondheid MET Mari Hudson
RSG GEBEURE
RSG se aktualiteitsprogramme, Monitor, Spektrum, Naweekaktueel en Praat Saam, saai vanjaar weer by die Woordfees op Stellenbosch uit.
-
Naweekaktueel
-
Albert Blake, skrywer van Boereverraaier
-
Elsa Joubert
-
Robert Pearce praat oor Tsotsitaal
-
Suzanne Paxton, musiekjoernalis Annie Klopper en Jaco Snake Venter van Fokofpolisiekar
-
Patricia Visagie
-
Maryna Louw
-
Johan Swarts, IT-spesialis van Stellenbosch Universiteit
-
Johan Swarts, IT-spesialis van Stellenbosch Universiteit en Suzanne Paxton
-
Praat Saam
-
Prof. Willie Esterhuizen en Cobus Bester
-
Chris Banda van die Wes-Kaap Onderfwysdepartement en Cobus Bester
-
Cobus Bester, Fina van Kerwel en Joan Hambidge
-
Reinette Taljaard
-
Prof. Amanda Gouws
-
Getroue RSG-luisteraar Hildricht Meyer by Cobus Bester en Suzanne Paxton


















