Palesa Malieloa
Datum:
9 Oktober 2016

Palesa Malieloa

Palesa Malieloa is die algehele wenner van die ATKV se Musiqanto musiekwedstryd wat onlangs in die Kaap aangebied is. Die 24-jarige koloratuursopraan studeer sang by die bekende Hanna van Schalkwyk.