Logan Hartnick
Datum:
16 November 2017

Logan Hartnick

Logan Hartnick van Macassar se video wat op Facebook gedeel is, was onlangs op amper elke Kapenaar se lippe. Haidee Muller wou meer weet oor dié kind en haar omstandighede, en het vir haar gaan kuier.