Pascual Tarazona
Datum:
10 Maart 2015

Pascual Tarazona

Die kunstenaar Pascual Tarazona se uitstalling is te sien by die Universiteit van Johannesburg. Hy was geblindoek terwyl hy geskilder het, met slegs Beethoven se musiek in sy ore.